Weeskind Liefde (Paperback)

★★★★★ 4.2 38 reviews

US$4.00
Price when purchased online
Free shipping Free 30-day returns

Sold and shipped by ekrebs.de
We aim to show you accurate product information. Manufacturers, suppliers and others provide what you see here.
US$4.00
Price when purchased online
Free shipping Free 30-day returns

How do you want your item?
You get 30 days free! Choose a plan at checkout.
Shipping
Arrives Aug 11
Free
Pickup
Check nearby
Delivery
Not available

Sold and shipped by ekrebs.de
Free 30-day returns Details

Product details

Management number 239979002 Release Date 2026/07/16 List Price US$4.00 Model Number 239979002
Category

Angel Niemand se jong lewe neem 'n drastiese wending wanneer sy na haar ouers se dood by haar tannie in Upington moet gaan bly. Met haar eerste dag by die nuwe skool, neem Tertius Schoeman haar onder sy vlerk. Sy word ingetrek by Tertius, of te wel Kanaal Aap, se geslote vriendekring. Angel beleef die lief en leed saam die groep vriende en smee hegte vriendskappe. Maar Angel het geheim wat sy nie eens met Kanaal Aap kan deel nie, al is hy die liefde van haar lewe.Angel werk baie hard om uit te styg bo die haglike omstandighede waarin sy gedompel is na haar ouers se dood. Sy slaag haar matriek met sewe onderskeidings en skud die dorp se rooi stof van haar voete af om haar te bekwaam in die Skone Kunste, sodat sy haar passie kan uitleef. Al het Tertius se liefde vir haar gekwyn, hoop sy tog om hom weer raak te loop in Stellenbosch waar hy ook studeer. Groot is haar ontnugtering toe sy hom een middag in die arms van 'n blondine sien. 'n Prokureursbrief en 'n mislukte huwelik sorg later vir groot veranderinge in Angel se lewe. Maar die haan onder die henne, soos wat Tertius op Stellenbosch bekend gestaan het, veroorsaak ook oneindige drama en hartseer. Hy loop Angel na baie jare weer raak op Hartenbos se strand. 'n Hartaanval verongeluk byna sy enige kans op ware liefde. Gaan hy 'n tweede kans gegun word om uiteindelik die vraag te vra?Watter skoolvriende kom weer by mekaar uit, en kan die groep vriende weer aanklank vind met mekaar na soveel jare?

Weeskind Liefde (Paperback)
Book format Paperback
Fiction/nonfiction Fiction
Genre Literature & Fiction
Publication date March, 2021
Pages 128
Edition Standard Edition
Publisher Independently Published
Original languages Afrikaans
Language Afrikaans
Assembled product height 1.5 in
Assembled product weight 1 lb
Bisac subject heading Fiction

Correction of product information

If you notice any omissions or errors in the product information on this page, please use the correction request form below.

Correction Request Form

Customer ratings & reviews

4.2 out of 5
★★★★★
38 ratings | 16 reviews
How item rating is calculated
View all reviews
5 stars
78% (30)
4 stars
6% (2)
3 stars
3% (1)
2 stars
2% (1)
1 star
11% (4)
Sort by

There are currently no written reviews for this product.